• Heme-Vern
  • Hemel Op Die Platteland
    Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my find? Kan jy jou idee van normaal By jou gat opdruk? Kan jy? Kan jy Aberdeen spel? Kan iemand dal...
  • Maak Of Braak
    Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare Dooie mense maak asof hulle my ken In die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my Maar hulle is onbe...
  • Tevrede
    Mikrogolfoond mense marseer wanbegrip, wanbalans, wanbeheer Weggedraai met die son op hul rue Ek verkies die son op my gesig Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek...
  • Tygerberg Vliegtuig
    As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand Sou ek al my voornemings oorweeg Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal Dis die gev...
  • Verklaar
    Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot En ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn Ons harte po...
  • Vernietig Jouself
    Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid...