Kalwer Sonder Piel


Die koeitjie sonder 'n piel
staan treurig en siniel
want hy't vergeet van sy vo?l - tog te klein
Soos 'n hoer sonder kli?nte
wens hy vir inenting
teen die siekte wat die piele laat verdwyn
Gebore met 'n straf
die kalwer sonder piel
Wie kan hy bestraf?
Wie kan hy tog wiel?
Gebore met 'n straf
die kalwer sonder piel
Wie kan hy bestraf?
Wie sal hy tog wiel?







Captcha
The Kots Bpk Kalwer Sonder Piel are brought to you by Lyrics-Keeper. You can use lyrics widget for karaoke. We tried to make lyrics as correct as possible, however if you have any corrections for Kalwer Sonder Piel lyrics, please feel free to submit them to us. If you want to download this song in mp3 you can visit one of our music sponsors.