Net Die Een Vir My


Maia Hee
Maia Hoo
Maia Haa
Maia Ha Ha

Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien
Wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - Hello - ek's uit - los ‘n boodskap na die beep
Ek bel jou terug – Dankie vir gistraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy's net die een vir my

Net die een vir my Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

Ek moet – jou sien – vanaand – ag toe nou
Sê ja – tel op jou foon sê “Ja” as ek jou vra

Hello Hello - ek's nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep
Ek bel jou terug – Dankie vir gistraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my







Captcha
The Nicholis Louw Net Die Een Vir My are brought to you by Lyrics-Keeper. You can use lyrics widget for karaoke. We tried to make lyrics as correct as possible, however if you have any corrections for Net Die Een Vir My lyrics, please feel free to submit them to us. If you want to download this song in mp3 you can visit one of our music sponsors.